Na nog ’n suksevolle Kovsie Smash toernooi, hier is die uislae. Saam met die uitslae is Bloemfontein se sport gemeenskap trots op al die mense wat die toernooi moontlik gemaak het, die atlete, umpires en die mense wat die velde in top kondisie gekry het vir die toernooi.
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Uitslae
|
Volg hierdie skakel vir meer fotos: https://www.picdrop.com/absolutephotos/eRBShMkzK8 Wagwoord: Kovsie smash 2025 673_3daad0-c8> |
Hou hierdie webwef dop waar nog vele meer ander Bloemfontein sport uitslae publiseer sal word asook toekomstige toernoooie.
Discover more from BFN Sport Results
Subscribe to get the latest posts sent to your email.








