Die storie van waarom die LMS Bloemfontein krieket gemeenskap meer as ‘n dekade later nog steeds groei. Met al die uitdagings wat krieket in die koue maande van Bloemfontein winters bied, verduidelik hulle vir ons wat is anders in die winter, hoe benader hulle die spel anders en wat bring hulle terug na die ongerieflike omstandighede.
Maandag, 6 Januarie 2025, is ‘n datum wat al die krieketliefhebbers in Bloemfontein, en regoor Suid-Afrika, in hulle kalenders moet merk. Die premier van die LMS Winter Krieket dokumentêr in Afrikaans sal om 12:00 op YouTube uitgesaai word en beloof om ‘n opwindende geleentheid te wees vir krieketaanhangers.
Spesiale Gaste: JP Hunt, Arthur Kruger en Johannes Bekker
Regiseur: Jürgen Smith. Nie sy eerste video nie maar ‘n groot eerste stap in dokumentêr vervaardiging
Wat om te verwag: Pilare wat LMS krieket bloemfontein vertêl die geheime waarom hierdie formaat van krieket al vir meer as ‘n dekade nog steeds groei. Hul sukses kan gemeet word aan die uitdagens wat nie in hul pad staan met die aanbied en speel van Winter krieket nie. Wenk: Luister vir die redes waarom hulle betrokke is by die sport wanneer hulle nie daarvoor betaal word nie.
Skakel in op YouTube of kyk hier: Maak seker jy mis nie hierdie opwindende geleentheid nie. Skakel in op YouTube en wees deel van die aksie terwyl dit nog gratis is!