LMS Bloem Krieket Bepalings
FS UniversityBaie opwindende LMS Bloem-winterkrieket word vir hierdie Sondag verwag. Groot tellings, pragtige grenshoue, manjifieke boulwerk en veldwerk uit die boonste rakke. Wat nog meer opwindend gaan wees, is hoe die dag verloop. Wie is meer gemotiveerd? Ons het die afgelope paar naweke gesien dat enigiets kan gebeur. Die statistieke wys ’n dag propvol aksie, maar […]


