- This event has passed.
LMS Bloem Krieket Bepalings

Baie opwindende LMS Bloem-winterkrieket word vir hierdie Sondag verwag. Groot tellings, pragtige grenshoue, manjifieke boulwerk en veldwerk uit die boonste rakke. Wat nog meer opwindend gaan wees, is hoe die dag verloop. Wie is meer gemotiveerd? Ons het die afgelope paar naweke gesien dat enigiets kan gebeur. Die statistieke wys ’n dag propvol aksie, maar wat werklik gaan gebeur, sal selfs nóg meer opwindend wees. LMS-krieket uit die boonste rakke!

Nota: Neem asseblief kennis dat die 14:30 wedstryd tussen Bloem Bombers en Bloem Eagles tot volgende Sondag uit gestel is.

Discover more from BFN Sport Results
Subscribe to get the latest posts sent to your email.


